The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.
SA Hunter/Jagter
REDAKSIONEEL
SNELVUUR • KORTLIKS ▸ NUUS ▸ INTERESSANT OM TE WEET ▸ BEWARING ▸ JAG
’N GIDS TOT NALATENSKAP EN BOEDELBEPLANNING VIR DIE JAGTER • Stap die jagveld met selfvertroue in, maar ook met die wete dat jou nalatenskap vir toekomstige geslagte verseker is.
UIT DIE BLOU VAN ONSE HEMEL
ABOUT OUR COVER...
AFRIKA SE SUPERKAMPIOEN • Sekere diere het hulle plek bo-aan die punteleer verdien...
’N BEGINGEWEER – DIE MOEILIKSTE KEUSE • Die kies van jou eerste geweer is nie perdekoop nie!
SPRINGBUCK ON THE PLAINS OF GORDONIA
THE COVID PROJECT • Breathing back life into a fine old gun.
DIE KWÊVOËL
HODGDON’S PERFECT PATTERN POWDER • Another excellent shotgun propellant from the Hodgdon stable
OM ’N KAT VIR ’N HOND TE RUIL (om jou denke te verander) • Elke spreekwoordelike hond kry sy dag.
GRIEKSE MOUSSAKA met ’n wildsvleiskinkel • Net die ding om jou gesin dié herfs te bederf
VOORBEREIDING VIR DIE JAGSEISOEN
BOKSPOG • Stuur jou jagfoto’s na: bokspog@sahunter.org
BUYING A USED DOUBLE RIFLE PART II • Avoiding a few expensive pitfalls…
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD • ’n Handige dubbeldoelkaliber vir Afrika
Ons eie besonderse BERGBOKKIES • Ribbokjag in die bergwêreld bly ’n unieke ervaring.
EK HET ’N VRIENDIN... • Baie geluk en ’n goeie vriendin met ’n plaas
WAAR HET DIT ALLES BEGIN – dalk onder ’n kremetartboom? • Soms is ’n mooi bok die begin van groot dinge.
BUCK - MESSE DIE JAGTER SE VRIEND VIR MEER AS ’N EEU • Messe wat meer as ’n tweede kyk werd is!
PIERRE SE HERLAAITAFEL PATROONDOPPE – DEEL 1 • Wenke vir die hantering, ontleding en sortering van doppe, asook nekwandeenvormigheid