The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.
SA Hunter/Jagter
ONDER JOU VLERK
BOSPOS
ZAMBEZE DELTA SAFARIS SE TEENSTROPINGSEENHEID
WILDSVLEIS-STRATEGIE
SAJWV SE KALAHARI-JAGKOMPETISIE! WEN ’N JAG ter waarde van R100 000! • in die hart van die Kalahari se rooiduine vir jou en drie vriende.
DIE ONDERONSIE – ’N KOPSTAMPERY IN ’N ANDER KLAS • Thinus Steyn, spesialisbydraer
VOORBLADFOTO-KOMPETISIE • Skiet ons voorblad met jou kamera en wen opwindende pryse!
DIE WIND IN WINDGAT
ATA TURQUA BOLT-ACTION RIFLE • Turkey’s leading firearms manufacturer recently introduced their first bolt-action rifle.
MOSAMBIEK-BUFFELJAGKOMPETISIE WEER EENS ’N FANTASTIESE ONDERVINDING! • Foto’s deur Francois van Emmenes, Henk Becker en Grant Anderson.
MAUSER KURZ RIFLES Oberndorf’s rare small beauties • Early in the 20th century Mauser introduced their Kurz bolt-action lightweight hunting rifle intended for “small to medium game”. Today there are not many surviving examples of these beautifully-made and well-proportioned small rifles.
DIE JAKKALS
BIRMINGHAM’S FAVOURITE SON • The boxlock action as used in shotguns was the result of a long evolution of hammerless actions.
LOCKNUT GUARD • Beskerm jou jagbakkie se wiele met hierdie unieke sluitmoere.
SPRINGBOKFILET OOR DIE KOLE MET ’N SOMERSE BRAAI-PAAI • Die braaimeester Jan Braai gee ’n paar wenke oor hoe hy ’n springbokfilet oor die kole gaarmaak.
DIE JAGTER, DIE JAGTERSKODE EN DIE WEBWERF – DEEL 2
BOKSPOG • Stuur jou jagfoto’s na: bokspog@sahunter.org
DIE HARTSEER BEES Jag ’n rooihartbees • Dit is nie maklik om naby genoeg aan ’n rooihartbees te kom vir ’n goeie skoot nie. Hulle het fyn sintuie en wanneer hulle onraad vermoed, maak hulle hulself gou uit die voete.
COINCIDENCES • Sometimes the long arm of the law befriends the perpetrator.
GRATIS, MAAR NIE VERNIET NIE • Ek het al lank gedroom oor ’n jag saam met my seun waar hy in Nieu-Seeland woon, en dan is die jag nog boonop gratis ook!
BOEREJAGTERS 1652-1960 DEUR GRAEME POLSON
BURRIS VERACITY PH 4-20X50-TELESKOOP • As jy in die mark is vir ’n dubbeldoel-teleskoop, kyk gerus na Burris se Veracity PH.
HERKIE EN DIE TANNETOU • Mag mens ’n ete maak van die mak fisant wat gedurig op jou werf is?
DIE PROFIEL VAN ’N HERLAAIER • Wat is die kenmerke van ’n suksesvolle herlaaier?